close menu

Die rykes onttrek hul geld on SA

Jan 29, 2016
Dit blyk die kategorie klient na wie welvaartbestuurders verwys as "individue met 'n hoe netto waarde" is fluks besig om hul geld na die buiteland te verskuif. Mike Abbott, hoof van Sable Wealth, se die afgelope 18 maande, maar veral in die laaste ses maande, het hul kliente toenemend besorg geword oor die uitwerking van die skerp verswakkende rand op hul beleggings.
 
netwerk-24

Gary Kockott, besturende direkteur van Sable Wealth in Suid-Afrika, se terwyl hulle in Desember selde navrae kry, moes hulle die afgelope Desember 11 tot 12 mense help wat wou aansoek doen vir tweede burgerskap in 'n poging om van hul geld na die buiteland te skuif.

Read the full article on Die Beeld.

South Africa

Cape Town

Regent Square
Doncaster Road
Kenilworth 7708 +27 (0) 21 657 2120

Durban

201 The Annex
Ridgeside Office Park
Umhlanga +27 (0) 31 536 8843

United Kingdom

London

Castlewood House
77/91 New Oxford Street
WC1A 1DG +44 (0) 20 7759 7514

Croydon

5-7 Selsdon Road
South Croydon
CR2 6PU +44 (0) 20 7759 7581

Australia

Melbourne

9 Yarra Street
South Yarra
VIC 3141 +613 (0) 8651 4500

Sable International is a trading name of 1st Contact Money Limited (company number 7070528) registered in England and Wales. Sable International is authorised and regulated by the Financial Conduct Authority in the UK (FCA no. 517570), the Financial Services Conduct Authority in South Africa (FSP no. 41900) and holds an Australian Financial Services License issued by ASIC to deal in foreign exchange (AFS License number 335 126).

This site uses cookies, read more or close this notice.